Welcome to my website. I am a clinical psychologist in Paarl and offer psychotherapeutic services to adults, adolescents and children. I work from an integrated and eclectic perspective with a psychodynamic foundation. Please contact me should you need more information.

 

Welkom by my webtuiste. Ek is 'n kliniese sielkundige in Paarl en lewer psigoterapeutiese dienste aan volwassenes, tieners en kinders. Ek werk vanuit 'n geintegreerde en eklektiese benadering met 'n psigodinamiese basis. Kontak my gerus vir meer inligting.